|
Familietradisie
JVH bou op die ondervinding van vier geslagte by sy steeds
groeiende uitvoerkwekery. Ons maatskappy is goed bekend op
die Europese , Amerikaanse, Japanese en Suidafrikaanse mark.
Ons plante bereik groothandelaars, vooruitstrewende tuinsentrums,
tuinargitekte en kwekerye.
Tans stuur ons plante aan klante in tot vyftien verskillende
lande regoor Europa. Dit verzeker ons van 'n wêreldwye
reputasie vir kwaliteit en betroubaarheid. Ons het jarelange
ondervinding in die uitvoer van plante na Kanada en tot 'n
mindere mate na sekere Suid-Amerikaanse lande en ook Suid-Afrika.
Ons internasionale kontakte stel ons in staat om selfs moeilik
verkrygbare plante op te spoor . Alle huidige en voornemende
klante is altyd hartlik welkom om ons kwekery te besoek.
Telefoneer, faks of e-pos ons asseblief vir 'n afspraak.
Ons gee ook graag kwotasies op navraag.
JVH - Toegewy aan kwaliteit
- ORNAMENTELE BOME, ook skaars items
- GROTE BOME, tot 40-50 cm omtrek
- ROSE, skaars tipes, ou en nuwe variëiteite. Groot
keuse in container/houers en blote wortel.
- VRUGTEBOME, 'n wye reeks
- DENNEBOME ook vir omheiningsdoeleindes
- BOSBOUPLANTE
- STRUIKE
Bestel die katalogus
Kies hierdie jaar 'n kwekery waar kwaliteit
en diens bij elke bestelling ingesluit is
Bestel nou die katalogus via e-pos. Dit is
'n handige verwysing vir die hele seisoen.
|